Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Pan Macmillan

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Kyk wat Jan Braai hierdie week op Greyton braai in Jan Braai vir erfenis

Red HotJan Braai, Suid-Afrika se eie braaikoning en stigter van Nasionale Braaidag, se jongste kookboek, Red Hot, het pas by Pan Macmillan verskyn. Die nuutste reeks van sy kookprogram op kykNET, Jan Braai vir erfenis, het ook onlangs op die kassie begin draai en met hierdie program wys hy nie net Suid-Afrika se groot verskeidenheid dorpies, stede en bestemmings nie, maar ook hoe om ’n bobaas-braai aan die gang te kry.

In die episode van 9 Augustus gaan Jan kuier in die kunstenaarsdorpie Greyton, skilder hy ’n braaiportret en speel hy rolbal terwyl daar skaapboud op die braaivleisvuur knetter.

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment