Proust-vraelys: Jonathan Jansen oor aardse geluk en die diepste put van ellende
Prof. Jonathan Jansen, Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, se boek Letters to My Children het verlede jaar verskyn na aanleiding van sy gewilde twiets en Facebook-boodskappe. Hy het onlangs Die Burger se Proust-vraelys kafgedraf:
Wat behels aardse geluk?
Daar is vir my geen groter vreugde as die voorreg om ander mense se kinders te kan onderrig en lei nie.
Wat is die diepste put van ellende?
As die Bulle verloor.
Boekbesonderhede
- Letters to My Children: Tweets to Make You Think deur Jonathan Jansen
Boek se tuisblad
EAN: 9781920434359
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
eBook: Letters to My Children: Tweets to Make You Think deur Jonathan Jansen

e-Boek tipe: ePub
EAN: 9781920434359
Laai hierdie e-boek nou af by LittleWhiteBakkie.com













Please register or log in to comment