Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Pan Macmillan

@ Books LIVE

“Dit voel soos ’n tsoenami”: Leonie Joubert gesels oor haar boek The Hungry Season

The Hungry SeasonSarie se Phyllis Green het aan Leonie Joubert, skrywer van The Hungry Season, ’n paar vrae oor haar boek gestel. Joubert bespreek waar die idee vir die boek vandaan gekom het en die navorsing wat sy moes doen. Volgens Joubert was dit die wanvoeding van kinders wat haar tydens die skryf van die boek die meeste geskok het:

Leonie Joubert voel soms of sy ’n klein stemmetjie in ’n baie groot tornado is. Dan wonder sy of dít wat sy skryf enigsins ’n verskil aan mense se lewens maak. Belangriker vir haar is dat sy iets doen wat vir haar geweldige bevrediging en betekenis aan háár lewe gee.

Die onderwerp van haar boek, The Hungry Season (Picador Africa, R225), kan met reg vergelyk word met ’n baie groot tornado. Hierin takel dié omgewingskampvegter en joernalis voedselsekerheid en al die faktore wat dit raak.

Boekbesonderhede

e-Boek opsies – Laai nou af!


 

Please register or log in to comment